|
BELANGRIKE INLIGTING
|
IMPORTANT INFORMATION
|
|
Voltooi inskrywingsvorm wat saam met katalogus voorsien word en besorg aan skoukantoor voor die sluitingsdatum
|
Complete entry form provided with catalogue and hand in at the show office before the closing date
|
|
|
|
|
Katalogus en inskrywingsvorm is beskikbaar op webtuiste
www.bloemskou.co.za
|
Catalogue and entry form is available on the web site
|
|
|
|
|
Inskrywingsfooi beloop R160 vir klas 1 en verder R40 per klas in die katalogus
|
Entry fee is R160 for class 1 and R40 for every other class in the catalogue
|
|
|
|
|
Klas 1 is slegs vir maatskappye en nie vir individue nie
|
Class 1 is only for companies and not for individuals
|
|
|
|
|
LET WEL: By klasse 11, 12, 13 is inskrywingsfooi R40 vir elke klas en nie vir elke geur wat ingeskryf word nie
|
PLEASE NOTE: In classes 11, 12 and 13 the entry fee is R40 for each class and not for each flavour entered
|
|
|
|
|
Voorsien produkte van etikette of plakkers met naam van instansie wat inskryf
|
Apply labels or stickers to products entered with name of entrant
|
|
|
|
|
Sluitingsdatum vir inskrywings Donderdag 1 April 2010
|
Closing date for entries Thursday 1 April 2010
|
|
|
|
|
Tjeks uitgemaak aan Sentrale Landbougenootskap
|
Cheques made payable to Central Agricultural Society
|
|
|
|
|
Bankbesonderhede vir inbetalings: ABSA
Rekeningnaam: Sentrale Landbougenootskap
Takkode: 334-134 Rek no: 0470-740-256
|
Banking details for deposits: ABSA
Account name: Central Agricultural Society
Branch code: 334-134 Acc no: 0470-740-256
|
|
|
|
|
Aflewering van produkte vir beoordeling: Parmalat, Frikkie van Kraayenburgstraat 42, Oos-Einde, Bloemfontein 9301
|
Products for judging to be delivered at Parmalat, Frikkie van Kraayenburg Street 42, East End, Bloemfontein 9301
|
|
|
|
|
Laaste aflewering van produkte op Maandag 12 April 2010
|
Last date for delivery of products Monday 12 April 2010
|
|
|
|
|
Beoordeling op Woensdag 14 en Donderdag 15 April 2010
|
Judging on Wednesday 14 and Thursday 15 April 2010
|
|
|
|
|
Uitstalling in Suiwelsaal moet gereed wees voor 15:00 op Woensdag 21 April 2010
|
Exhibition in Dairy Hall must be finished before 15:00 on Wednesday 21 April 2010
|
|
|
|
|
Verwydering van produkte vir uitstalling in Suiwelsaal Maandag 3 Mei 2010 voor 17:00
|
Removal of exhibition products in Dairy Hall before 17:00 on Monday 3 May 2010
|
|
|
|
|
Rig navrae aan Solly du Preez 082-416-8671
|
Enquiries to Solly du Preez 082-416-8671
|
|
|
|
|
Uitslae sal by die prysuitdeling bekend gemaak word op Vrydag 30 April 2010
|
Results will be given at the prize giving on Friday 30 April 2010
|
|
|
|
|
Volledige uitslae en kommentaar sal na afloop van die skou aan elke fabriek wat ingeskryf het, gestuur word
|
Complete results and comments will be sent to each entrant after the show
|